SKATTEJAG IN DIE SKRIF
Die Skrif bied aan die mens die geleentheid om 'n skattejag aan te pak wat hy vir baie jare, selfs dekades, tot die dood toe kan geniet. Die Skrif is vol kosbare waarhede – talle kosbare skatte. Maar dit is nie altyd maklik om te vind nie en die Skrif is nie altyd maklik verstaanbaar nie. Daar is twee gedeeltes…