WAT VAN GOD DIE VADER?
My kleinkind praat van “Liewe Jesus.” Die Christelike liedjies wat hulle sing is van “Liewe Jesus.” Meeste van die moderne geestelike liedere gaan oor “My Jesus.” Wat is dan verkeerd daarmee? Op sigself, is daar niks verkeerd daarmee nie. Jesus is ons Redder. Hy verdien ons lof en dankbetuiging. Kom ons wees eerlik: God die Vader is minder in die…