WATTER BYBELVERSE IS VAN TOEPASSING? – HOE OM DIE WOORD REG TE SNY

   Daar is mense wat onomwonde verklaar dat hulle die hele Bybel beskou as bindend op hulle. Tog, as julle daaroor pols, kom jy agter hulle het te vinnig gepraat. Ek weet nie van enigiemand wat die Bybel ag as die geïnspireerde Woord van God, wat nie sommige gedeeltes beskou as nie bindend of nie van toepassing op hom of…

0 Comments

WAT VAN GOD DIE VADER?

My kleinkind praat van “Liewe Jesus.”  Die Christelike liedjies wat hulle sing is van “Liewe Jesus.”  Meeste van die moderne geestelike liedere gaan oor “My Jesus.” Wat is dan verkeerd daarmee?  Op sigself, is daar niks verkeerd daarmee nie.  Jesus is ons Redder. Hy verdien ons lof en dankbetuiging. Kom ons wees eerlik:  God die Vader is minder in die…

0 Comments

DIE OORSPRONG VAN SONDE – WIE IS TE BLAMEER?

DIE OORSPRONG VAN SONDE  - WIE MOET BLAMEER WORD?     Ons weet die wêreld is vol sonde en ek en jy sondig, maar wie moet daarvoor blameer word? Baie jare gelede het ek "The Gospel According to PEAUNUTS" van Robert Short gelees.[i] Tot dan het ek nie besef dat die strokiesprent met die karakters Charlie Brown, Lucy en Linus, geskryf deur…

0 Comments

Die Woord “hel” is nie in die Skrif nie

Dit is eintlik voor die hand liggend. Die Skrif is in Hebreeus, Aramees en Grieks geskryf en daarom moet niemand verwag om die woord "hel" daar te vind nie. Jy sal dit egter in die meeste Afrikaanse vertalings vind. (En “hell’ in meeste Engelse Bybelvertalings).Die rede hiervoor is dat sheol in die Hebreeuse geskrifte, en hades en Gehenna in die…

0 Comments

End of content

No more pages to load