OM OK TE WEES DAARMEE DAT JY NIE OK IS NIE

Deur: Clyde Pilkington Jy wil net OK wees. Jou stryd is voortdurend; jou konflik is deurlopend; jou stryd is eindeloos. Jy sien net uit na daardie hoogtepunt – daardie plek en tyd in die lewe – waar alles uiteindelik net OK sal wees. Maar regtig, wie in hierdie lewe is werklik "OK"? Die eenvoudige feit van die saak is dat,…

0 Comments

DIE SKEPPENDE GENIALITEIT VAN GOD

DIE SKEPPENDE GENIALITEIT VAN GOD Skilders kopieer konsepte en figure wat by God ontstaan het, op skilderdoeke.  Beeldhouers maak en formeer voorwerpe wat deur God uitgedink is. God, wat menslik gesproke Sy outeursreg kon uitgeoefen het, het dit egter nie gedoen nie. Ons is geneig om die wonder, die grootsheid, die prag en die verskeidenheid van God se skepping wat…

0 Comments

DIE TEODISEE VRAAG: GOD OF NIE ALMAGTIG OF NIE GOEDHARTIG NIE?

Die klassieke teodisee raaisel lui so: Aangesien daar kwaad is, kan God nie Almagtig en terselfdertyd goedhartig wees nie, want as Hy so was sou Hy nie kwaad toegelaat het nie. Dus, as Hy bestaan, is Hy óf Almagtig, maar nie goedhartig nie, want Hy doen dan niks om die kwaad te keer nie; óf Hy is goedhartig maar nie…

0 Comments

GEEN MENS HET ‘N VRYE WIL OF VRYE MORELE KEUSE NIE

Vir baie jare het ek geleer dat God 'n gentleman is; dat Hy niemand sal dwing om iets te doen nie; dat Hy aan elke mens die vryheid gegee het om  morele keuses uit te oefen. Dit was wat ek verstaan het, want dit was wat ek geleer is. En dit het my konsep van God gepas, dat Hy nie…

0 Comments

End of content

No more pages to load