GEEN MENS HET ‘N VRYE WIL OF VRYE MORELE KEUSE NIE
Vir baie jare het ek geleer dat God 'n gentleman is; dat Hy niemand sal dwing om iets te doen nie; dat Hy aan elke mens die vryheid gegee het om morele keuses uit te oefen. Dit was wat ek verstaan het, want dit was wat ek geleer is. En dit het my konsep van God gepas, dat Hy nie…