DIE SKEPPENDE GENIALITEIT VAN GOD
DIE SKEPPENDE GENIALITEIT VAN GOD Skilders kopieer konsepte en figure wat by God ontstaan het, op skilderdoeke. Beeldhouers maak en formeer voorwerpe wat deur God uitgedink is. God, wat menslik gesproke Sy outeursreg kon uitgeoefen het, het dit egter nie gedoen nie. Ons is geneig om die wonder, die grootsheid, die prag en die verskeidenheid van God se skepping wat…