VYFTIEN BOMME WAT MY TEOLOGIESE SKIP GESINK HET

- VE Jacobson -vertaal deur Johann Grobler My eerste skok was toe ek evangelisasiedienste in 'n gemeenskapsaal gehou het, en ek die huis van 'n man besoek het, van wie se kinders by die byeenkomste gered is. Ek het hom gevra of hy Christus as Sy persoonlike Verlosser sal aanvaar. Hy het na die grond gekyk, en ek het gehoop…

0 Comments

GOD SE DOELWIT WORD UITGEVOER – MET OORWEGING VAN BESWARE

Deur William C Rebbman (vertaal deur Johann Grobler) Het jy al ooit gewonder hoe God van plan was om hierdie hele besigheid van die bestuur van die heelal te beëindig? Het jy al ooit tyd geneem om daaroor na te dink dat God geweet het hoe alles sou wees en hoe dit sou word voordat Hy selfs 'n enkele ding…

0 Comments

HOE KAN JY REG WEES, EN DIE HELE KERK VERKEERD?

Deur Bob Evely Toe ek die eerste keer openlik begin praat het oor waarom ek glo dat God besig is om uiteindelik die hele mensdom te red, onthou ek die reaksie wat ek meer as een keer gehoor het: "Hoe kan jy dink dat jy reg is, en dat die hele kerk wat leer oor die hel, verkeerd is?" Ek…

0 Comments

OM OK TE WEES DAARMEE DAT JY NIE OK IS NIE

Deur: Clyde Pilkington Jy wil net OK wees. Jou stryd is voortdurend; jou konflik is deurlopend; jou stryd is eindeloos. Jy sien net uit na daardie hoogtepunt – daardie plek en tyd in die lewe – waar alles uiteindelik net OK sal wees. Maar regtig, wie in hierdie lewe is werklik "OK"? Die eenvoudige feit van die saak is dat,…

0 Comments

End of content

No more pages to load