HET GOD ALLES WAT GEBEUR VOORUIT BESTEM?

Die antwoord gaan afhang van ‘n mens se siening van God. Die korrekte siening kan alleenlik vanuit die Skrif bepaal word. Die Skrif maak stellings oor God wat God se grootsheid verklaar, maar wat God se insig, kennis, wysheid en mag so hoog stel, dat dit nie moontlik is vir die mens om dit te begryp nie. Dawid skryf oor…

0 Comments

End of content

No more pages to load