DIE BESEF VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID

Die persepsie bestaan dat as daar ‘n God is, is Hy nie relevant nie en ook nie geïnteresseerd in wat op planeet aarde en in mense se persoonlike lewens gebeur nie – dat Hy ver weg van ons is, besig met ander dinge wat Hom interesseer. Daar kan beswaarlik iets verder van die waarheid wees. In hierdie wêreld kry God…

0 Comments

DID GOD PREDESTINATE EVERYTHING THAT HAPPENS?

The answer will depend on one's view of God. The correct view can only be determined from Scripture. Scripture makes statements about God that explain God's greatness, but which so highly value God's insight, knowledge, wisdom, and power that it is not possible for man to comprehend it. David writes of God's perfect knowledge of David's ways and means:            …

0 Comments

HET GOD ALLES WAT GEBEUR VOORUIT BESTEM?

Die antwoord gaan afhang van ‘n mens se siening van God. Die korrekte siening kan alleenlik vanuit die Skrif bepaal word. Die Skrif maak stellings oor God wat God se grootsheid verklaar, maar wat God se insig, kennis, wysheid en mag so hoog stel, dat dit nie moontlik is vir die mens om dit te begryp nie. Dawid skryf oor…

0 Comments

End of content

No more pages to load