OM GOD TE KEN

In hierdie wêreld het min 'n brandende begeerte om God werklik te ken. Kennis oor ander dinge blyk meer relevant te wees. In die sielkunde-wêreld word daar klem gelê op om jouself te leer ken. Clyde Pilkington het hierdie wyse waarneming gemaak, "Die roeping van die gelowige se lewe is nie die menslike, selfgesentreerde sielkunde van 'ken jouself” nie, maar…

0 Comments

TO KNOW GOD

In this world, few have a burning desire to really know God. Knowledge about other things seems to be more relevant. In the world of psychology, there is an emphasis on getting to know oneself. Clyde Pilkington made this wise observation, “The call of the believer’s life is not the human, self-centered psychology of ‘know thyself,’ but the divine, Christ-centered…

0 Comments

VYFTIEN BOMME WAT MY TEOLOGIESE SKIP GESINK HET

- VE Jacobson -vertaal deur Johann Grobler My eerste skok was toe ek evangelisasiedienste in 'n gemeenskapsaal gehou het, en ek die huis van 'n man besoek het, van wie se kinders by die byeenkomste gered is. Ek het hom gevra of hy Christus as Sy persoonlike Verlosser sal aanvaar. Hy het na die grond gekyk, en ek het gehoop…

0 Comments

GOD SE DOELWIT WORD UITGEVOER – MET OORWEGING VAN BESWARE

Deur William C Rebbman (vertaal deur Johann Grobler) Het jy al ooit gewonder hoe God van plan was om hierdie hele besigheid van die bestuur van die heelal te beëindig? Het jy al ooit tyd geneem om daaroor na te dink dat God geweet het hoe alles sou wees en hoe dit sou word voordat Hy selfs 'n enkele ding…

0 Comments

End of content

No more pages to load