● Daar is net één God ● God is groter as die Uitspandel ● Wat God wil hê sal gebeur ● Vir God is 1 000 jaar soos een dag ● God weet alles van alles – tot in die fynste detail ● Die dag kom wanneer God alles in almal gaan wees ● Intellektueel, is die gaping tussen God en die slimste mens groter as die gaping tussen ‘n mens en ‘n mier ● God besit nie liefde as ‘n eienskap nie – Hy is LIEFDE ● God is die bron van alle liefde wat bestaan ● Bitter min mense, Christene ingesluit, ken GOD ●